Afrikaans Eerste Addisionele Taal – Graad 4 Kwartaal 1

Beskrywing van die kursus
Hierdie kursus behandel verskillende taal konsepte vanuit die KABV kurrikulum. Die kursus bevat visuele verduidelikkings en interaktiewe oefeninge wat handel oor verskeie konsepte wat in kwartaal 1 aangeleer word.
This course also comes with English explanations in order to assist the child in understanding the Afrikaans terminology.
Doel van die kursus
Hierdie kursus be-oog om jou leerder se Afrikaanse vaardighede te verbeter en ‘n soliede fondament van Afrikaans te bou. Elke les is visueel en verduidelik konsepte op so ‘n manier dat jou kind dit maklik kan verstaan en korrek toepas. Jou kind word betrek met die leermateriaal op meer as een vlak en sal dit geniet om die konsepte te bemeester.
Leeruitkomste
Die kursus behandel die volgende konsepte in kwartaal 1:
- Alfabetiese rangskikking
- Sinonieme en antonieme
- Selfstandige naamwoorde
- Lees- en skryftekens
- Voornaamwoorde (persoonlik, onpersoonlik, aanwysend en besitlik)
- Telwoorde
- Voegwoorde
- Bywoorde
- Intensiewe vorme
- Trappe van vergelyking
- Voorsetsels
- Samestellings
- Byvoeglike naamwoorde
- Hoof-en hulp werkwoorde
- Tydsvorme
- Verwarrende woorde
- Afkortings
- Voor- en agtervoegsels
- Lettergrepe en klankgrepe
Nuwe leermateriaal word elke week opgelaai.
Course Features
- Lectures 12
- Quizzes 4
- Language Afrikaans
- Students 42
- Assessments Yes
-
Taalstruktuur
-
Die skryfproses
-
Intervensie lesse
-
Live Zoom klasse