Beskrywing van die kursus
Hierdie kursus behandel verskillende taal konsepte vanuit die KABV kurrikulum. Die kursus bevat visuele verduidelikkings en interaktiewe oefeninge wat handel oor verskeie konsepte wat deur die loop van die jaar aangeleer word.
This course also comes with English explanations in order to assist the child in understanding the Afrikaans terminology.
Doel van die kursus
Hierdie kursus be-oog om jou leerder se Afrikaanse vaardighede te verbeter en ‘n soliede fondament van Afrikaans te bou. Elke les is visueel en verduidelik konsepte op so ‘n manier dat jou kind dit maklik kan verstaan en korrek toepas. Jou kind word betrek met die leermateriaal op meer as een vlak en sal dit geniet om die konsepte te bemeester.
Leeruitkomste
Die kursus behandel die volgende onderwerpe:
Kwartaal 1 en 2
- Alfabetiese rangskikking
- Sinonieme en antonieme
- Selfstandige naamwoorde
- Lees- en skryftekens
- Telwoorde
- Bywoorde
- Samestellings
- Byvoeglike naamwoorde
- Hoof-en hulp werkwoorde
- Verwarrende woorde
Kwartaal 3 en 4
- Meervoude en verkleinwoorde
- Geslag
- Voegwoorde
- Sinsoorte
- Voorsetsels
- Ontkenning
- Homonieme en homofone
- Woordsoorte hersiening
Course Features
- Lectures 24
- Quizzes 10
- Duration Lifetime access
- Skill level All levels
- Language Afrikaans
- Students 67
- Assessments Yes