• Home
  • Courses
  • About Us
  • Contact
  • FAQs
  • Blog
  • Tutoring
  • Shop
    Have any question?
    classhub@brainiacstutoring.co.za
    RegisterLogin
    Brainiacs Class HubBrainiacs Class Hub
    • Home
    • Courses
    • About Us
    • Contact
    • FAQs
    • Blog
    • Tutoring
    • Shop

      Afrikaans

      • Home
      • All courses
      • Afrikaans
      • Afrikaans Huistaal – Graad 6 Kwartaal 1

      Afrikaans Huistaal – Graad 6 Kwartaal 1

      User Avatar
      ClassHub
      Afrikaans, Afrikaans - Huistaal, Grade 6, Term 1
      (0 review)
      R149.00
      AfriHuisTaal
      • Overview
      • Curriculum
      • Reviews

      Beskrywing van die kursus

      Hierdie kursus behandel verskillende taal konsepte vanuit die KABV kurrikulum. Die kursus bevat visuele verduidelikkings en interaktiewe oefeninge wat handel oor verskeie konsepte wat in kwartaal 1 aangeleer word. Hierdie kursus sal jou kind help om Afrikaanse taal konsepte vinnig onder die knie te kry.

      Doel van die kursus

      Hierdie kursus be-oog om jou leerder se Afrikaanse vaardighede te verbeter en ‘n soliede fondament van Afrikaans te bou. Elke les is visueel en verduidelik konsepte op so ‘n manier dat jou kind dit maklik kan verstaan en korrek toepas. Jou kind word betrek met die leermateriaal op meer as een vlak en sal dit geniet om die konsepte te bemeester.

      Leeruitkomste

      Die kursus behandel die volgende konsepte uit kwartaal 1:

      • Alfabetiese rangskikking
      • Leestekens en skryftekens
      • Lettergrepe en klankgrepe
      • Vokaalgroepe 1, 2, 3
      • Selfstandige naamwoorde
      • Byvoeglike naamwoorde
      • Werkwoorde
      • Lidwoorde
      • Woorde met v/f en d/t
      • Sinonieme en antonieme
      • Homonieme en homofone
      • Sinsoorte
      • Idiome
      • Voegwoorde
      • Direkte en indirekte rede
      • Basisvorme, voor- en agtervoegsels
      • Nuutskeppings
      • Samestellings en afleidings
      • Ontkenning

      Nuwe leermateriaal word elke week opgelaai.

      Course Features

      • Lectures 15
      • Quizzes 3
      • Language Afrikaans
      • Students 23
      • Assessments Yes
      CoursesTerm 1Afrikaans Huistaal – Graad 6 Kwartaal 1
      • Taalstruktuur 17

        • Lecture1.1
          Alfabetisering
        • Lecture1.2
          Lees- en skryftekens 06 min
        • Lecture1.3
          Byvoeglike naamwoorde
        • Quiz1.1
          Die byvoeglike naamwoord – Quiz 4 questions
        • Lecture1.4
          Lidwoorde
        • Lecture1.5
          Ontkenning 06 min
        • Lecture1.6
          Sinsoorte 05 min
        • Quiz1.2
          Sinsoorte 7 questions
        • Lecture1.7
          Idiomatiese uitdrukkings – Gr.6 04 min
        • Lecture1.8
          Verwarrende woorde (1) 08 min
        • Lecture1.9
          Verwarrende woorde (2) 04 min
        • Quiz1.3
          Verwarrende woorde HT 12 questions
        • Lecture1.10
          Werkwoorde Gr.6 08 min
        • Lecture1.11
          Werkwoorde – werkkaart 30 min
        • Lecture1.12
          Samestellings en afleidings 10 min
        • Lecture1.13
          Samestellings en afleidings – Werkkaart
        • Lecture1.14
          Nuutskeppings (neologisme) 04 min
      • Die skryfproses 0

        No items in this section
      • Intervensie lesse 0

        No items in this section
      • Live Zoom klasse 1

        • Lecture4.1
          Live zoom klas – Begripsvaardighede 40 min

      Reviews

      Average Rating

      0
      0 rating

      Detailed Rating

      5
      0%
      4
      0%
      3
      0%
      2
      0%
      1
      0%
      • Overview
      • Curriculum
      • Reviews
      R149.00

      You May Like

      Wiskunde – Graad 6 Kwartaal 1 Read More
      ClassHub

      Wiskunde - Graad 6 Kwartaal 1

      37
      0
      R149.00
      Mathematics – Grade 6 Term 1 Read More
      ClassHub

      Mathematics - Grade 6 Term 1

      143
      0
      R149.00
      Afrikaans EAT – Graad 6 Kwartaal 1 Read More
      ClassHub

      Afrikaans EAT - Graad 6 Kwartaal 1

      119
      0
      R149.00
      English First Additional Language – Grade 6 Term 1 Read More
      ClassHub

      English First Additional Language - Grade 6 Term 1

      46
      0
      R149.00
      English Home Language – Grade 6 Term 1 Read More
      ClassHub

      English Home Language - Grade 6 Term 1

      77
      0
      R149.00

      Leave A Reply Cancel reply

      Your email address will not be published. Required fields are marked *

      All Courses

      • Afrikaans
      • Afrikaans - EAT
      • Afrikaans - Huistaal
      • English
      • English - FAL
      • English - Home language
      • Grade 4
      • Grade 5
      • Grade 6
      • Introduction to ClassHub
      • Mathematics
      • Term 1
      • Wiskunde

      Latest Courses

      Wiskunde – Graad 6 Kwartaal 1

      Wiskunde – Graad 6 Kwartaal 1

      R149.00
      Mathematics – Grade 6 Term 1

      Mathematics – Grade 6 Term 1

      R149.00
      Afrikaans EAT – Graad 6 Kwartaal 1

      Afrikaans EAT – Graad 6 Kwartaal 1

      R149.00

      Copyright 2020 | ClassHub is a product of Brainiacs Tutoring | Developed by VelocityM Digital

      • Privacy
      • Terms
      • Profile
      • Brainiacs Tutoring

      Login with your site account

      Lost your password?

      Not a member yet? Register now

      Register a new account

      Are you a member? Login now

      Modal title

      Message modal