‘n Byvoeglike naamwoord (adjective) is ‘n beskrywende woord (describing word) en word gebruik om die selfstandige naamwoord (noun) te beskryf. Kyk na die les vir ‘n visuele verduidelikking van hierdie konsep.
Remember Me
Not a member yet? Register now
I accept the Terms of Service
Are you a member? Login now