Wanneer ons woorde in alfabetiese volgorde sit, volg ons sekere reƫls en stappe. Kyk na hierdie les sodat jy die stappe onder die knie kry en nooit twyfel wanneer jy woorde in alfabetiese volgorde moet rangskik nie.
Hierna kan jy die vasvra beantwoord en jou kennis toets.