Beskrywing van die kursus
Hierdie kursus behandel verskillende taal konsepte vanuit die KABV kurrikulum. Die kursus bevat visuele verduidelikkings en interaktiewe oefeninge wat handel oor verskeie konsepte wat deur die loop van die jaar aangeleer word. Hierdie kursus sal jou kind help om Afrikaanse taal konsepte vinnig onder die knie te kry.
Doel van die kursus
Hierdie kursus be-oog om jou leerder se Afrikaanse vaardighede te verbeter en ‘n soliede fondament van Afrikaans te bou. Elke les is visueel en verduidelik konsepte op so ‘n manier dat jou kind dit maklik kan verstaan en korrek toepas. Jou kind word betrek met die leermateriaal op meer as een vlak en sal dit geniet om die konsepte te bemeester.
Leeruitkomste
Die kursus behandel die volgende onderwerpe:
- Alfabetiese rangskikking
- Leestekens en skryftekens
- Woorde met d/t en v/f en ei/y
- Sinsoorte
- Ontkenning
- Selfstandige- en byvoeglike naamwoorde
- Idiomatiese taalgebruik
- Afleidings en samestellings
- Werkwoorde
- Woordsoorte (hersiening)
- Homonieme en homofone
- Afkortings en akronieme
- Direkte en indirekte rede
- Bywoorde
- Voor- en agtervoegsels
- Lydende en bedrywende vorm
Die Skryfproses
- Hoe om ‘n dagboekinskrywing te skryf.
Course Features
- Lectures 21
- Quizzes 4
- Duration 50 hours
- Skill level All levels
- Language Afrikaans
- Students 124
- Assessments Yes
Curriculum
- 2 Sections
- 21 Lessons
- Lifetime
- Taalstruktuur24
- 1.0Byvoeglike naamwoorde
- 1.1Alfabetisering
- 1.2Lees- en skryftekens6 Minutes
- 1.3Sinsoorte5 Minutes
- 1.4Sinsoorte5 Minutes7 Questions
- 1.5Ontkenning6 Minutes
- 1.6Idiomatiese uitdrukkings – Gr.54 Minutes
- 1.7Verwarrende woorde (1)8 Minutes
- 1.8Verwarrende woorde (2)4 Minutes
- 1.9Verwarrende woorde3 Minutes12 Questions
- 1.10Werkwoorde4 Minutes
- 1.11Werkwoorde – werkkaart30 Minutes
- 1.12Samestellings en afleidings10 Minutes
- 1.13Samestellings en afleidings – Werkkaart
- 1.14Woordsoorte 15 Minutes
- 1.15Woordsoorte 25 Minutes
- 1.16Selfstandige naamwoorde10 Minutes10 Questions
- 1.17Homonieme en Homofone7 Minutes
- 1.18Afkortings en akronieme12 Minutes
- 1.19Direkte en indirekte rede15 Minutes
- 1.20Bywoorde6 Minutes
- 1.21Bywoorde10 Minutes10 Questions
- 1.22Voor- en agtervoegsels7 Minutes
- 1.23Lydend en bedrywende vorm12 Minutes
- Die skryfproses1