Beskrywing van die kursus
Hierdie kursus behandel verskillende taal konsepte vanuit die KABV kurrikulum. Die kursus bevat visuele verduidelikkings en interaktiewe oefeninge wat handel oor verskeie konsepte wat in Graad 6 aangeleer word.
This course also comes with English explanations in order to assist the child in understanding the Afrikaans terminology.
Doel van die kursus
Hierdie kursus be-oog om jou leerder se Afrikaanse vaardighede te verbeter en ‘n soliede fondament van Afrikaans te bou. Elke les is visueel en verduidelik konsepte op so ‘n manier dat jou kind dit maklik kan verstaan en korrek toepas. Jou kind word betrek met die leermateriaal op meer as een vlak en sal dit geniet om die konsepte te bemeester.
Leeruitkomste
Die kursus behandel die volgende taal konsepte:
- Alfabetiese rangskikking
- Punktuasie
- Oorronding en ontronding
- Selfstandige naamwoorde: soortnaam, eienaam, versamelnaam, massanaam
- Sinonieme en antonieme
- Idiomatiese uitdrukkings
- Woorde met d/t en f/v
- Sinsoorte
- Afleidings en samestellings
- Hoof- en hulpwerkwoorde
- Byvoeglike naamwoord
- Byword (tyd, plek en wyse)
- Direkte en indirekte rede
- Vraagvorme
- Afkortings en akronieme
- Tydsvorme
Course Features
- Lectures 21
- Quizzes 6
- Duration Lifetime access
- Skill level All levels
- Language Afrikaans
- Students 112
- Assessments Yes
Curriculum
- 1 Section
- 21 Lessons
- Lifetime
- Taalstruktuur27
- 2.0Lees- en skryftekens6 Minutes
- 2.1Die byvoeglike naamwoord (Adjectives)
- 2.2Byvoeglike naamwoorde5 Minutes5 Questions
- 2.3Alfabetisering
- 2.4Bywoorde (adverbs)5 Minutes
- 2.5Bywoorde (adverbs)6 Minutes6 Questions
- 2.6Sinsoorte5 Minutes
- 2.7Sinsoorte5 Minutes7 Questions
- 2.8Idiomatiese uitdrukkings – Gr.64 Minutes
- 2.9Verwarrende woorde (1)8 Minutes
- 2.10Verwarrende woorde (2)4 Minutes
- 2.11Verwarrende woorde EAT2 Minutes10 Questions
- 2.12Werkwoorde Gr.68 Minutes
- 2.13Werkwoorde – werkkaart30 Minutes
- 2.14Samestellings en afleidings10 Minutes
- 2.15Samestellings en afleidings – Werkkaart
- 2.16Sinonieme en antonieme (Gr.6 EAT)
- 2.17Antonieme8 Minutes8 Questions
- 2.18Selfstandige naamwoorde Gr.6 (EAT)8 Minutes
- 2.19Selfstandige naamwoorde (werkkaart)
- 2.20Oorronding en ontronding3 Minutes
- 2.21Oorronding en ontronding6 Minutes6 Questions
- 2.22Direkte en indirekte rede15 Minutes
- 2.23Direkte en indirekte rede (werkkaart)
- 2.24Vraagvorme4 Minutes
- 2.25Afkortings en akronieme12 Minutes
- 2.26Tydsvorme (Tenses)7 Minutes






