Beskrywing van die kursus
Hierdie kursus behandel verskillende taal konsepte vanuit die KABV kurrikulum. Die kursus bevat visuele verduidelikkings en interaktiewe oefeninge wat handel oor verskeie taal onderwerpe wat deur die loop van die jaar aangeleer word. Hierdie kursus sal jou kind help om Afrikaanse taal konsepte vinnig onder die knie te kry.
Doel van die kursus
Hierdie kursus be-oog om jou leerder se Afrikaanse vaardighede te verbeter en ‘n soliede fondament van Afrikaans te bou. Elke les is visueel en verduidelik konsepte op so ‘n manier dat jou kind dit maklik kan verstaan en korrek toepas. Jou kind word betrek met die leermateriaal op meer as een vlak en sal dit geniet om die konsepte te bemeester.
Leeruitkomste
Die kursus behandel die volgende onderwerpe:
- Alfabetiese rangskikking
- Leestekens en skryftekens
- Selfstandige naamwoorde
- Byvoeglike naamwoorde
- Werkwoorde en hulpwerkwoorde
- Lidwoorde
- Woorde met v/f en d/t
- Sinsoorte
- Idiome
- Direkte en indirekte rede
- Nuutskeppings
- Samestellings en afleidings
- Ontkenning
- Homonieme en homofone
- Enkelvoudige sinne
- Woordvorming
- Voornaamwoorde (Besitlik, persoonlik, vraend, onpersoonlik)
- Tydsvorme
- Afkortings en akronieme
- Lydende en bedrywende vorm
- Bywoorde
Course Features
- Lectures 28
- Quizzes 4
- Duration Lifetime access
- Skill level All levels
- Language Afrikaans
- Students 99
- Assessments Yes
Curriculum
- 1 Section
- 28 Lessons
- Lifetime
- Taalstruktuur32
- 2.0Alfabetisering
- 2.1Lees- en skryftekens6 Minutes
- 2.2Byvoeglike naamwoorde
- 2.3Die byvoeglike naamwoord – Quiz2 Minutes4 Questions
- 2.4Lidwoorde
- 2.5Ontkenning6 Minutes
- 2.6Sinsoorte5 Minutes
- 2.7Sinsoorte5 Minutes7 Questions
- 2.8Idiomatiese uitdrukkings – Gr.64 Minutes
- 2.9Verwarrende woorde (1)8 Minutes
- 2.10Verwarrende woorde (2)4 Minutes
- 2.11Verwarrende woorde HT3 Minutes12 Questions
- 2.12Werkwoorde Gr.68 Minutes
- 2.13Hulpwerkwoorde6 Minutes
- 2.14Werkwoorde – werkkaart30 Minutes
- 2.15Samestellings en afleidings10 Minutes
- 2.16Samestellings en afleidings – Werkkaart
- 2.17Nuutskeppings (neologisme)4 Minutes
- 2.18Selfstandige naamwoorde Gr.66 Minutes
- 2.19Selfstandige naamwoorde (werkkaart)
- 2.20Direkte en indirekte rede15 Minutes
- 2.21Direkte en indirekte rede (werkkaart)
- 2.22Homonieme en Homofone5 Minutes
- 2.23Enkelvoudige sinne5 Minutes
- 2.24Woordvorming6 Minutes
- 2.25Voornaamwoorde8 Minutes
- 2.26Tydsvorme6 Minutes
- 2.27Tydsvorme3 Questions
- 2.28Afkortings en akronieme12 Minutes
- 2.29Lydend en bedrywende vorm Deel 112 Minutes
- 2.30Lydend en bedrywende vorm Deel 27 Minutes
- 2.31Bywoorde6 Minutes