Beskrywing van die kursus
Hierdie kursus behandel verskillende taal konsepte vanuit die KABV kurrikulum. Die kursus bevat visuele verduidelikkings en interaktiewe oefeninge wat handel oor verskeie konsepte wat deur die loop van die jaar aangeleer word.
This course also comes with English explanations in order to assist the child in understanding the Afrikaans terminology.
Doel van die kursus
Hierdie kursus be-oog om jou leerder se Afrikaanse vaardighede te verbeter en ‘n soliede fondament van Afrikaans te bou. Elke les is visueel en verduidelik konsepte op so ‘n manier dat jou kind dit maklik kan verstaan en korrek toepas. Jou kind word betrek met die leermateriaal op meer as een vlak en sal dit geniet om die konsepte te bemeester.
Leeruitkomste
Die kursus behandel die volgende onderwerpe:
Kwartaal 1 en 2
- Alfabetiese rangskikking
- Sinonieme en antonieme
- Selfstandige naamwoorde
- Lees- en skryftekens
- Telwoorde
- Bywoorde
- Samestellings
- Byvoeglike naamwoorde
- Hoof-en hulp werkwoorde
- Verwarrende woorde
Kwartaal 3 en 4
- Meervoude en verkleinwoorde
- Geslag
- Voegwoorde
- Sinsoorte
- Voorsetsels
- Ontkenning
- Homonieme en homofone
- Woordsoorte hersiening
Course Features
- Lectures 24
- Quizzes 10
- Duration Lifetime access
- Skill level All levels
- Language Afrikaans
- Students 67
- Assessments Yes
Curriculum
- 2 Sections
- 24 Lessons
- Lifetime
- Kwartaal 1 en 218
- 2.1Alfabetisering
- 2.2Sinonieme en antonieme (Gr.4 EAT)
- 2.3Antonieme2 Minutes5 Questions
- 2.4Selfstandige naamwoorde6 Minutes
- 2.5Selfstandige naamwoorde10 Minutes10 Questions
- 2.6Lees- en skryftekens6 Minutes
- 2.7Telwoorde
- 2.8Telwoorde2 Minutes4 Questions
- 2.9Bywoorde (adverbs)6 Minutes
- 2.10Samestellings5 Minutes
- 2.11Samestellings werkkaart
- 2.12Byvoeglike naamwoorde (Gr.4 EAT)
- 2.13Byvoeglike naamwoord5 Minutes5 Questions
- 2.14Werkwoorde6 Minutes
- 2.15Werkwoorde – werkkaart30 Minutes
- 2.16Verwarrende woorde (1)8 Minutes
- 2.17Verwarrende woorde (2)4 Minutes
- 2.18Verwarrende woorde2 Minutes10 Questions
- Kwartaal 3 en 416
- 3.0Geslag3 Minutes
- 3.1Geslag10 Minutes10 Questions
- 3.2Meervoude4 Minutes
- 3.3Meervoude8 Minutes10 Questions
- 3.4Verkleinwoorde5 Minutes
- 3.5Verkleinwoorde8 Minutes10 Questions
- 3.6Voegwoorde (Groep 1 en 2)3 Minutes
- 3.7Sinsoorte5 Minutes
- 3.8Sinsoorte5 Questions
- 3.9Voorsetsels3 Minutes
- 3.10Ontkenning5 Minutes
- 3.11Homonieme en Homofone7 Minutes
- 3.12Homofone5 Minutes7 Questions
- 3.13Direkte en indirekte rede EAT15 Minutes
- 3.14Woordsoorte 15 Minutes
- 3.15Woordsoorte 25 Minutes