Beskrywing van die kursus
Hierdie kursus behandel verskillende taal konsepte vanuit die KABV kurrikulum. Die kursus bevat visuele verduidelikkings en interaktiewe oefeninge wat handel oor verskeie konsepte wat deur die loop van die jaar aangeleer word. Hierdie kursus sal jou kind help om Afrikaanse taal konsepte vinnig onder die knie te kry.
Doel van die kursus
Hierdie kursus be-oog om jou leerder se Afrikaanse vaardighede te verbeter en ‘n soliede fondament van Afrikaans te bou. Elke les is visueel en verduidelik konsepte op so ‘n manier dat jou kind dit maklik kan verstaan en korrek toepas. Jou kind word betrek met die leermateriaal op meer as een vlak en sal dit geniet om die konsepte te bemeester.
Leeruitkomste
Die kursus behandel die volgende onderwerpe:
- Alfabetiese rangskikking
- Leestekens en skryftekens
- Werkwoorde
- Sinsoorte
- Byvoeglike naamwoorde
- Idiomatiese uitdrukkings
- Bywoorde van tyd, plek en wyse
- Ontkenning
- Voorsetsels
- Voor- en agtervoegsels
- Letterlik en figuurlike taalgebruik
- Samestellings
- Homonieme en homofone
- Idiomatiese uitdrukkings
- Onderwerp, voorwerp en gesegde
- Klank- en lettergrepe
- Sinonieme en antonieme
- Voornaamwoorde
- Direkte en indirekte rede
- Enkelvoudige en saamgestelde sinne
- Woordsoorte hersiening
- Afkortings
- Lydende en bedrywende vorm
Die Skryfproses
- Hoe om ‘n dagboekinskrywing te skryf.
Course Features
- Lectures 29
- Quizzes 8
- Duration Lifetime access
- Skill level All levels
- Language Afrikaans
- Students 70
- Assessments Yes
Curriculum
- 2 Sections
- 29 Lessons
- Lifetime
- Taalstruktuur36
- 2.1Byvoeglike naamwoorde (Gr.4 HT)
- 2.2Byvoeglike naamwoorde5 Minutes5 Questions
- 2.3Alfabetisering
- 2.4Lees- en skryftekens6 Minutes
- 2.5Bywoorde Gr.46 Minutes
- 2.6Bywoorde10 Minutes10 Questions
- 2.7Sinsoorte5 Minutes
- 2.8Sinsoorte5 Minutes7 Questions
- 2.9Ontkenning6 Minutes
- 2.10Idiomatiese uitdrukkings – Gr.44 Minutes
- 2.11Werkwoorde4 Minutes
- 2.12Werkwoorde – werkkaart30 Minutes
- 2.13Voorsetsels3 Minutes
- 2.14Voor- en agtervoegsels7 Minutes
- 2.15Basisvorme5 Questions
- 2.16Letterlike en figuurlike taalgebruik2 Minutes
- 2.17Samestellings5 Minutes
- 2.18Samestellings werkkaart
- 2.19Homonieme en Homofone7 Minutes
- 2.20Homofone5 Minutes7 Questions
- 2.21Idiomatiese uitdrukkings – Gr.44 Minutes
- 2.22Onderwerp, voorwerp en gesegde8 Minutes
- 2.23Klank- en lettergrepe5 Minutes
- 2.24Sinonieme en antonieme – Huistaal5 Minutes
- 2.25Sinonieme en antonieme10 Minutes16 Questions
- 2.26Voornaamwoorde2 Minutes
- 2.27Voornaamwoorde6 Minutes10 Questions
- 2.28Direkte en indirekte rede15 Minutes
- 2.29Direkte en Indirekte rede – Eksamen oefening (Deel 1)5 Minutes
- 2.30Direkte en Indirekte rede – Eksamen oefening (Deel 2)3 Minutes
- 2.31Enkelvoudige en saamgestelde sinne Gr.45 Minutes
- 2.32Enkelvoudige en saamgestelde sinne5 Minutes7 Questions
- 2.33Woordsoorte 15 Minutes
- 2.34Woordsoorte 25 Minutes
- 2.35Afkortings8 Minutes
- 2.36Lydend en bedrywende vorm12 Minutes
- Die skryfproses1






