Waarde, plekwaarde, uitgebreide notasie, plus en minus (Gr.5)
Ons bespreek die verskil tussen waarde en plekwaarde.
Ons gee ‘n verduidelikking van uitgebreide notasie.
En ons hersien plus en minus met die kolom (onder mekaar) metode.
Hierdie les is perfek vir die hersiening van hierdie belangrike konsepte.
