Afronding tot die naaste 10, 100 en 1000
In hierdie les leer ons hoe om af te rond tot die naaste 10, 100 en 1000. Dit is ‘n konsep waarmee leerders vinnig deurmekaar raak en onnodige foute maak. ClassHub gebruik ‘n visuele manier, met ‘n maklike stap-vir-stap verduidelikking sodat leerders hierdie konsep vinnig onder die knie sal kry.
