Beskrywing van die kursus
Hierdie kursus behandel verskillende Wiskundige konsepte vanuit die KABV kurrikulum. Die kursus bevat visuele verduidelikings en interaktiewe oefeninge wat handel oor verskeie konsepte wat in Graad 5 aangeleer word. Wiskundige konsepte word deur middel van die steierwerk metode aangeleer. Leerders word konsepte stap-vir-stap verduidelik sodat hulle elke konsep teen volle verstaan voordat hulle aanbeweeg na die volgende konsep. Dit is uiters belangrik om ‘n goeie fondasie in Wiskunde te bou.
Doel van die kursus.
Hierdie kursus be-oog om die leerder se Wiskunde vaardighede te verbeter en ‘n soliede fondament van Wiskunde te bou. Elke les is visueel en verduidelik konsepte op so ‘n manier dat jou kind dit maklik kan verstaan en korrek toepas. Jou kind word betrek met die leermateriaal op meer as een vlak en sal dit geniet om die konsepte te bemeester. Ons aanlyn hulpmiddels kan ook dien as intervensie vir die leerders wat ekstra hulp benodig.
Leeruitkomstes:
Hierdie kursus behandel die volgende Wiskundige konsepte:
- Heelgetalle – tel, ordening, vergelyk en stel heelgetalle voor
- Waarde, plekwaarde en uitgebreide notasie
- Rond af tot die naaste 10, 100 en 1000
- Getalsinne
- Plus en minus
- Getalpatrone
- Langdeling
- Geometriese patrone
- Simmetrie
- Inleiding tot breuke
- Ekwivalente breuke
Course Features
- Lectures 12
- Quizzes 3
- Duration Lifetime access
- Skill level All levels
- Language Afrikaans
- Students 193
- Assessments Yes
Curriculum
- 1 Section
- 12 Lessons
- Lifetime
- Werk met getalle15
- 2.1Waarde, plekwaarde, uitgebreide notasie, plus en minus (Gr.5)
- 2.2Afronding tot die naaste 10, 100 en 1000
- 2.3Afronding tot die naaste 10, 100 en 1 0002 Minutes5 Questions
- 2.4Heelgetalle (5-syfer getalle)
- 2.5Heelgetalle7 Minutes7 Questions
- 2.6Getalpatrone8 Minutes
- 2.7Getalsinne7 Minutes
- 2.8Getalsinne10 Minutes10 Questions
- 2.9Langdeling (3-syfer met 2-syfer getalle)8 Minutes
- 2.10Geometriese patrone Gr.510 Minutes
- 2.11Geometriese patrone – werkkaart
- 2.12Simmetrie7 Minutes
- 2.13Simmetrie – Werkkaart
- 2.14Inleiding tot breuke7 Minutes
- 2.15Ekwivalente breuke9 Minutes






